Lewies se Kafee

Draaiboek

Man as ek nou eendag die lewe met die ewigheid verruil het moet iemand maar die maniskrip uit my lesenaar se laai haal en ‘n movie van my lewe maak.

‘n Bollywood tranetrekker met baie indiese meisies wat in die reen dans met bollende saries en kaal middelriwwe.