EK wonder nog wat is dit so stil hier by die restaurant vandag toe maak Thabo sy verskyning.“Praat van die Duiwel “sê ek.“ Early so on a Wednesday nogal, still striking or missed your golf appointment?”Thabo is mos wat hulle noem ‘n black diamond die nuwe black middle class, Woensdae word Golf gespeel waarna hulle natuurlik by die 19 de putjie kuier heel ongewoon dat Thabo hiernatoe kom op n Woensdag. “No, not actually just lying low for safety concerns you see, the strikers is an unruly lot, I am management not part of the strike.” “Kak man jy strike elke woensdag” sê ek vir hom. “Nye ek network it’s networking.“Ek het sympathy met die workers sê ek vir Thabo dis julle fat cat capitaliste wat die mense kwaad maak gravy train but no delivery.”“Nee man Luigi moenie sulke goed sê nie “sê ThaboThabo kla weer steen en been oor die lobola storie, en kan sien dit pla die man maar ek weet dit is eerder die Merc “Toni yengeni” pikswart model se paaimente wat druk as die lobola wat nog moet betaal word. Die twee famialies is hoekig haaks oor die ge lobola betalery Lindiwe het die naweek sak en pak terug getrek na haar Ma toe.“Is it about the Lobola” vra ek “No” answer Thabo “I don’t know what’s wrong, I am in the dog box that’s all, you know I don’t understand women.”Eintlk het Thabo nou laas Vrydag lekker hierso gekuier en toe sy pêlle opgedaag het nog lekkerder aangegaan en toe n paar floozies ook opdaag toe is hulle daar oorkant toe na Mama Afrika. Toe ek hier teen middernag toesluit toe sien ek Mr Thabo uitwals met ‘n rokdraêr aan elke sy.Ek het darem altyd Mama en skoonma om my in die regte rigting te stuur so dit help want n man kan maar lomp wees met die dinge van ‘n vrou se hart.Ek en my liefie Laksmitjie het ook al ons dingetjies gehad. Al ‘n paar keer moes ek haar daar van Skoonma gaan terug soebat het. Die verlangende boerseun selfs so ver gegaan as om O ryperd en Pampoen liedjie met n paar volkspele passies ala bollywood te dans en sing om haar hart terug te wen.“ I don’t know what to do, she doesn’t answer the phone, her Mother is yelling at me and I am staying away from her Father he is going to chase me with a knop kierie”“Ai Luigi I am scared she doesn’t come back”“Ja ‘n vrou se hart sal ons nooit verstaan nie Thabo” sê ek Vat nou maar vir Laksmi. Vat nou die dag ses honderd rand uit die till want daars mos die 50% Sale by Edgars en sy moet die paar skoene hê. Sy kom toe terug met 2 pare skoene. Ek sê toe “en nou ?” Ja sê sy The shoes was only R300, 50% off, so I bought two pairs.” But then you did not safe anything I said” “Ai ai “ sug Thabo weer “Jy moet haar gaan haal, Thabo” sê ek “Dit is die hele ding, Gaan haal haar. En sê jy’s sorry.”


2 responses so far ↓
boerinballingskap // Junie 17, 2007 at 7:01 vm |
Ek het nou die inskrywing baie geniet!
luigiblog // Junie 17, 2007 at 9:22 vm |
As ek ‘n glimlag of twee kan uitdeel dan is dit ‘n plesier.